Komplimente

Baie, baie dankie vir julle hulp om die transaksie te laat werk, waar ander moed opgegee het. Dit is ’n riem onder die hart om te weet daar is praktyke soos julle wat bereid is om die ekstra myl te loop. Mag julle besigheid van krag tot krag gaan.
— Tinus Pretorius — Sonskyn Eiendomme Agentskap
Many thanks for the exceptional service both you and your firm provided. In my 55 years I do not recall ever having a good word for attorneys — until now. I must commend the services of Monya Spamer, who has been simply brilliant.
— Mike Kossmann
Waardeer opreg ALLES wat julle vir my gedoen het. Julle is uitstaande mense en maatskappy — I will always highly recommend you.
— Yolanda
Dankie aan Johann en Monya vir die uitstekende diens m.b.t. die verkoop van my eiendom. Ek is deurentyd op hoogte gehou en alles het seepglad verloop.
— Christo Luüs
This was by far the easiest, quickest and most seamless property transfer. The professionalism of Mr Grobler and his team was totally refreshing.
— Selwyn