’n Klein firma met groot resultate

Ons kliënte geniet die voordeel van doeltreffende professionele diens saam met die persoonlike aandag wat net ’n klein firma kan bied. Ons waardes is integriteit en doeltreffendheid.

Maak ’n afspraak

Ons fokus is op nie-litigasie werk — veral die bereddering van bestorwe boedels, eiendomsoordragte en huweliksvoorwaardekontrakte. Die aktebesorger en notaris is mnr. Johann Herman Grobler.

Hoe ons kan help

Testamente & Boedels

Testamente en die bereddering van bestorwe boedels.

Meer →

Aktebesorging

Eiendomsoordragte van begin tot einde.

Meer →

Huweliksvoorwaardes

Kry dit reg voordat jy trou.

Meer →

Sakrekenaars

Oordragkoste- en verbandberekeninge.

Maak oop →

Waarom ’n testament?

’n Testament is relatief goedkoop. Niemand weet wanneer sy/haar laaste dag is nie — maak seker joune is in plek.
Oor testamente